Genade, Here, genade

Die Here sê Hy laat die son opkom oor die goeies en die slegtes; Hy laat ook reën oor goed en sleg. As ons dan sleg is, mag die Here die natuur genadig wees en die sluise van die hemel oopmaak en laat reën.

So ook oor ons droë en dorre hart-akkers. X

Advertisements