Heimwee na ons huisie NIE langs die see

Almal wil ‘n huisie by die see hê; maar hier sit ek nou by die see – en ek verlang na my huisie ‘n duisend kilometer hiervandaan. Tien dae se verlof was nou eers genoeg; ons gaan ons vakansie kortknip. My voete het nog net eenkeer die sand en die see geraak vandat ons hier is; ek het bietjie tyd by my Moeder en die familie spandeer. Riaan geniet homself gate uit met die visvang, so dis ‘n wen-wen blaaskans vir ons albei. Maar nou knaag die verlange en wil ons huiswaarts keer.

Ek noem dit nie homesick nie; net ‘n sombere verlange. Dis nie ‘n siekte nie. Net ‘n heimwee na my tuiste met my kat en my tuin – en die twee gesiggies in die fotorame teen my muur van sielesmart.

xxx

Advertisements

13 thoughts on “Heimwee na ons huisie NIE langs die see

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s